Drie vroue het gesmag na veranderin en die afrigters het ingegryp. Die resultaat? Balans by die werk, ‘n netjiese uis en ‘n nuwe lyf! deur Marguerite van Wyk
Lentetyd beteken skoonmaaktyd
Na die lang winter is dit tyd om die huis skoon to skrop en alle onnodige goed weg to maak. Kenners gee raad orr die basiese …
Pakplek in jou Bakplek
Jy jaag winkel toe om meel to koop vir ‘n partytjiekoek, net om tuis to kom en ‘n vol houer meel agter in jou kruidenierskas te onted. Dan is dit beslis tyd om order in your kombuis te skep, skryf Carla van Niekerk.
Gesoek: Genoeg Pakplek
Te min pakplek is iets waaroor daar alte dikwels gekla word. Hier is slim oplossings vir elke vertrek.
Weg met die Kerstyd blues
Jy is gewoonlik daarop ingestel dat almal om you ‘n lekker Kerstyd moet hê – maar ten koste van jouself? Stel jouself ‘n slag eerste met kenners se raad. Deur Lydia van der Merwe
Meer tyd vir jouself
Nooit genoeg ure in jou dag nie? Jy kan jou tyd better benut sodat daar ek-tyd oor is. Deur Tracey Foulkes
Kry jou kop skoon
Klotter is nie iets wat sommer sal verdyn nie, jy moet dit bestuur. Deur Reinette Espach Foto Susan Smit
Pak dit reg … of weg!
Kenners sê as jy op ‘n punt in you lewe is waar jy erken jy is ongeorganiseerd, moet jy hulp inroep, want die kans dat jy dit self gaan regkry, is bitter klein. Deaur Amalia van Jaarsveld
The GO Show: Episode 1
On today’s show we look at what it means to get organised. Want to know what a session with Get Organised feels like – and what you get out of it? Claire Burge reveals all. We’d love to hear from you - Tweet us @getorganised!